EXAMPLES:
dis < dit is it's
moenie < moet nie don't
daai < daardie that
Moenie daai boek(e) vat nie, dis myne.
Don't take that (those) book(s), it's (they're) mine.
g'n < geen no
Ek het g'n tyd vir daai man nie.
I have no time for that man.
aan't < aan die busy + verb
rêrig < regtig or rêrig really
Ek hoor Jan is rêrig aan't sterwe.
I hear Jan is really busy dying.
EXAMPLES:
ommie < om die around the
innie < in die in the
hoekomie < hoekom nie why not
Loop ommie hoek en kyk innie asblik.
Walk around the corner and look in the trash can.
isit? < is dit? really
gistraand < gister aand last night
nes < net soos just like
Daai man gistraand het nes my pa gelyk.
That man last night looked just like my dad.
Your acquaintance with assimilation in Afrikaans will help you understand normal spoken Afrikaans. It is not a must to pronounce your sentences in the assimilated form.
Ek wil nie weet nie.
Ek wil'ie weet'ie.
Dis nie my saak nie.
Dis'ie my saak'ie.
Dis nie dat ek nie kan nie,
Dis'ie darek'ie kannie,
maar ek wil nie mense om die bos lei nie.
maarek wil'ie die mense om'ie bos lei nie.
Dinge word nie so gedoen nie.
Dinge wort'ie so gedoen nie.
Ek kan nie om die punt praat nie.
Ek kannie om 'ie punt praat 'ie,
Of ek nou wil of nie,
Ofek nou wil of 'ie,
dis dié punt wat die mense pla.
dis'ie punt war 'ie mense pla.
Waarheen ons nou ook al hiermee gaan,
Waaheen ons nou okal hiemee gaan
gaan g'n saak maak nie.
gaan g'n saak maak 'ie,
Jy kan maar praat.
Jy kamma praat,
Dit is ek wat die dinge doen.
Dis ek warie dinge doen.